Lawrensium

103 nobeliumlawrensiumrutherfordium
Lu

Lr

(Upt)
Algemeen
Naam, simbool, getal lawrensium, Lr, 103
Chemiese reeks Oorgangsmetale
Groep, periode, blok 3, 7, d
Voorkoms onbekend, waarskynlik silwerig
wit of metaalgrys
Atoommassa (262) g/mol
Elektronkonfigurasie waarskynlik [Rn] 5f14 7s2 7p1
Elektrone per skil 2, 8, 18, 32, 32, 8, 3
Toestand vermoedelik 'n vastestof
Smeltpunt 1900 K
(1627 °C)
Ionisasie-energieë 1ste: 470 kJ/mol
CAS-registernommer 22537-19-5
Portaal Chemie

Lawrensium, ook eka-lutesium genoem, is 'n radioaktiewe sintetiese element in die periodieke tabel met die simbool Lr en atoomgetal 103. Die stabielste isotoop daarvan is 262Lr, met 'n halfleeftyd van ongeveer 4 ure. Lawrensium word uit Kalifornium gesintetiseer en het geen bekende gebruike nie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search